Volgende Bladsy

Herstel van die NG Kerk, Frankfort.

Hierdie webblad het ten doel om belangstellendes aan te moedig om betrokke te raak in die herstelproses van hierdie pragtige historiese kerk, asook om meer inligting te voorsien. Meer inligting aangaande die herstel-projek, geskiedkundige feite en fotos volg deur  op die onderstaande skakels en fotos te klik. Die herstelproses is reeds aan die gang en vorder soos fondse toelaat. (5 Junie 2017)

Vir verdere Navrae kan u die kerkkantoor skakel  by 058-8131487.